Stoet prestasies

Witkruismerinostoet was oor die afgelope dekade gereeld algehele wenner van Merinoskoue te Fraserburg, Prince Albert en Leeu Gamka. Ook heelwat trofeë vir wol (vagkompetisie) en jongooitjies.  Prince Albert Skou Okt 07

Verkoop heelwat stoetramme tussen R10 000 en R20 000 by jaarlikse Veldramklubveiling.

 

Algehele Suid Afrikaanse Vagkampioen asook algehele reserwe kampioen vag in 2010 te Merino Classic in Beaufort Wes. Nasionale Merino Vagkampioen

 

 

 

 

 

Die veld se drakrag volgens department Landbou 1 GVE per 40 Ha. Ons boer teen 1 ooie per 10 Ha. Hierdie is ten volle volhoubaar.Fraserburg skou - pryseWool - high quality

Champion