Velddiere

Geen springbokke, baie steenbokke, gevestigde klipspringers, ratels, bakoorjakkals, dassies, erdvarke, rivierkonyne, hase. Ongelukkig ook probleemdiere (rooikat en rooijakkals) wat beheer word deur jagter.

Geen gif word op die plaas gebruik nie. Witkruisarende broei al vir 18 jaar binne sigafstand van opstal.