Plantegroei

Gras en bossieveld. Verskeie tipes gras.Veld

Baie verskillende karoobossies. Kankerbossie, koggelmandervoetkaroo, ouma-se-kappie, suiderbos, daggapit, voëlent, kriedoring, appelbos, ankerkaroo, bitou , voëltjie-kannie-sitnie ens.

Aangeplante peperboompies indie veld.Geen prosopis (alles 10jr terug verwyder). Turksvye.