Klipheuvels

Een van die werklik mooi plase in die Groot Karoo!!

Geleë net buite Fraserburg, slegs 8km grondpad. Ongeveer 5000ha , wat opgedeel kan word tussen rante, voorskoot en vlakte veld. Bewaring en erosie werk word reeds vir 10 jaar aktief toegepas. Die opstal vanaf nabygelee koppieDie drade is in uitstekende toestand.

 

Die plaas is opgedeel in 26 kampe met 2 waters per kamp. Oorvloedige  water vir besproeiing. Besproeiing stelsels nuut geinstalleer vir lusern landerye.

 

Pragtige opstal en tuin. Die plaas het Houseuitstekende infrastruktuur, met oorgenoeg stoor spasie en is deurgaans in uitmuntende toestand.

 

 

 

 

 

‘n Paar witkruis arende broei binne sigafstand van die opstal.

Sunset in the Karoo

Hierdie plaas is uiters geskik vir toerisme. Goeie selfoon en televisie-opvangs by die opstal.

 

 

 

 

Hierdie is ‘n geregistreerde Merino stoet plaas.