Besproeiing

Heelwat besproeiingsgrond. Sterk en vlak boorgat (90 000ltr per uur).

1 500 000ltr beton reservoir. Ondergrondse pypleiding na lande.

Skape in die lusern lande.

 

 

 

Stelsel (sonpomp) vir huis en tuinwater. Besproeiingsstelsel vir die tuin.

2 Groot sigdamme en heelwat keerwalle.

Dam 1