Huis, aanleg en bedrading

Ruim woonhuis. 3 Groot slpk , 2 bdkmrs, eetkamer, enorme sitkamer en kombuis. Stoepkamer en 3 Buitekamers.

House

Groot skuur met vele pakkamers en onderdak skaap-werk geriewe. Lamhokkies, krale ens. Klipheuvels shed

 

 

 

 

Selfoontoring (MTN , Vodacom en Cell C) op plaas met goeie huurinkomste per jaar.

MTN Cellphone tower

 

 

 

 

 

Alle wind- en sonkragpompe in goeie toestand. Wind borehole

Drade goed en grensdrade is behoorlik toe teen roofdiere.

 

 

 

 

 

 

Twee arbeidershuise met houtstowe, spoellatrine, warm water (sonkrag),ligte.

Paaie ietwat beskadig weens baie reën.Word tans herstel. Lamtyd kry egter nou voorkeur.